Jaarboeke

Hulpbronne en ontwikkeling 482


 
Modulekode ARD 482
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Oorsig van die belangrikste fisies-biologiese landbouhulpbronne - grond, water, klimaat, topografie, plantspesies, dierespesies; verskille in eienskappe, kwaliteit en kwesbaarheid; die begrip van optimale landgebruik; hulpbronbewaring; algemene ekologiese beginsels; voorbeelde van probleme veroorsaak deur wantoepassing van fisies-biologiese hulpbronne en landgebruik tydens ontwikkelingsbeplanning; beginsels van sinvolle tegnologie-oordrag.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Landbou-ekonomie, Voorligting
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences